<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Hardekool se streek redenaars

 

Hierdie leerlinge was onderskeidelik eerste in hul grade en het met goud weggestap. Voor:  Andria Venter Graad 2 en Eleana Ellis Graad 1. Agter:  Wian Lewies Graad 4, Wilmari Muller Graad 7 en Mia Venter Graad 6.

School : 04 Jun 2015 138 Viewed 0

LEPHALALE - Die afgelope naweek het 23 van Hardekool Akademie se leerlinge aan die Streek Redenaars in Vivo deelgeneem.
 Hardekool het uitstekend gevaar en 10 leerlinge is deur na die Landswye Redenaars wat 21 Augustus plaasvind in Bloemfontein.Die skool het vyf graad wenners gehad, een tweede plek en vier derde plekke.

 

 

 

 
 

Tweede (silwer) en derde plekke (Brons): Voor:  Tessa du Toit Graad 1 (Silwer) en Hermann Bidlingmaier Graad 1 (brons). Agter:  Erisa du Toit Graad 4 (brons), Thinus van Rooyen Graad  8 (brons) en Rachelle Pretorius Graad  5 (brons).

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube