<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Leerders skitter

 

Laerskool Krugerpark se Jurinda van Schalkwyk in Graad 5 het ’n vyfde plek
behaal tydens haar deelname in die Bosveld Kunstefees by Curro Heuwelkruin in Polokwane. Sy het teen Graad 4 tot 5 leerders meegeding. Feliciano Dias het hom ook uitstekend van sy taak gekwyt en ’n tweede plek behaal in die Graad 6 tot 7 ouderdomsgroep.

School : 11 Jun 2015 113 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Laerskool Krugerpark het vroeër die week drie van sy talentvolle

kunste leerders bekendgemaak.  
Laerskool Krugerpark se Jurinda van Schalkwyk in Graad 5 het ’n vyfde plek
behaal tydens haar deelname in die Bosveld Kunstefees by Curro Heuwelkruin in Polokwane. Sy het teen Graad 4 tot 5 leerders meegeding. Feliciano Dias het hom ook uitstekend van sy taak gekwyt en ’n tweede plek behaal in die Graad 6 tot 7 ouderdomsgroep.
Zia Boltman (Graad 4) is ’n blinknuwe trofee ryker vir haar deelname aan die onlangse
Bosveld Kunstefees waar sy erkenning gekry het as beste gedramatiseerde deelnemer. Sy is ook aangewys as die beste algehele kunstefees wenner.

 

 

 
 

Zia Boltman (Graad 4) is ’n blinknuwe trofee ryker vir haar deelname aan die onlangse Bosveld Kunstefees waar sy erkenning gekry het as beste gedramatiseerde deelnemer. Sy is ook aangewys as die beste algehele kunstefees wenner.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube