<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

HPP leerders is glad met die mond

 

Anria Kruger het op haar beurt die redenaars top-vyf, graad 8 en 9 onvoorbereid behaal. Beide leerders word gelukgewens.

School : 11 Jun 2015 116 Viewed 0

MOKOPANE - Kinna Wessels van Hoërskool Piet Potgieter is tydens die semi-finale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie as provinsiale wenner in die kategorie Graad 8 en 9 onvoorbereid aangewys.
Wessels gaan in Augustus aan die nasionale ronde in die Kaap deelneem. Anria Kruger het op haar beurt die redenaars top-vyf, graad 8 en 9 onvoorbereid behaal. Beide leerders word gelukgewens.

 

 

 
 

MOKOPANE - Kinna Wessels van Hoërskool Piet Potgieter is tydens die semi-finale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie as provinsiale wenner in die kategorie Graad 8 en 9 onvoorbereid aangewys.
Wessels gaan in Augustus aan die nasionale ronde in die Kaap deelneem.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube