<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Krugies kry Verre-Noord 0/13-rugby

 

Vyf rugby seuns van Laerskool Krugerpark is in die Verre Noord o/13 span opgeneem. Hulle is Pieter Briel, Herman Wessels (k), Michael Mc Nicol, Marko McKenzie en Franco Botha. Saam met hulle is afrigters, beide van Mokopane, Piet Botha en Barrie Pieterse. Verre Noord o/13 speel teen Suid-Oos Transvaal op 16 Junie in 'n oefenwedstryd en seëvier 19-0. Verre Noord toer na Kroonstad van 6 Julie tot 10 Julie.

School : 18 Jun 2015 340 Viewed 0

MOKOPANE – Vyf rugby seuns van Laerskool Krugerpark is in die Verre Noord o/13 span opgeneem. Hulle is Pieter Briel, Herman Wessels (k), Michael Mc Nicol, Marko McKenzie en Franco Botha. Saam met hulle is afrigters, beide van Mokopane, Piet Botha en Barrie Pieterse. Verre Noord o/13 speel teen Suid-Oos Transvaal op 16 Junie in 'n oefenwedstryd en seëvier 19-0. Verre Noord toer na Kroonstad van 6 Julie tot 10 Julie.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube