<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

EHS beste Landsdiensskool in Limpopo

 
School : 30 Jul 2015 327 Viewed 0

BELA BELA - Hoërskool Ellisras se landsdiens leerders het tydens die vakansie by Emmerentia Geldenhuys kampterrein uitgekamp waar hulle aangewys is as die beste Landsdiensskool in Limpopo. Tydens hierdie geleentheid verwerf Estefan Pieterse vir ‘n tweede keer Springbok kleure. Die leerders sal vanaf 7-13 Desember aan ‘n nasionale landsdiens week in Mpumalanga deelneem waar Lindie Lee van der Merwe en Nico Janse van Rensburg sal mik om hulle Springbok kleure te kry.

 

 

 
 

Hoërskool Ellisras se landsdiens leerders het tydens die vakansie by Emmerentia Geldenhuys kampterrein uitgekamp waar hulle aangewys is as die beste Landsdiensskool in Limpopo. Tydens hierdie geleentheid verwerf Estefan Pieterse vir ‘n tweede keer Springbok kleure.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube