<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Toneelgroep ryg toekennings in

 
School : 17 Aug 2015 41 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se toneelgroep het alle verwagtinge oortref tydens verlede week se interhoër. Die leerders se indrukwekkende toneelspel het aan hulle die volgende vyf toekennings besorg: HPP spog met die Beste ensemble en Beste produksie.  Yvette Wessels, die groep se regisseur, ontvang ’n toekenning as Beste Regisseur. Die Beste Hoofspeler toekenning is aan Jaco van Rooyen oorhandig. Phindile Tjale ontvang die Beste Byspeelster toekenning en Megan Smuts spog as die Beste toneelspeler van die skool.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube