<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bossies boogskietspan is puik

 

VAALWATER - Laerskool Bosveld Primary se boogskietspan het hul lang naweek opgeoffer om Saterdag aan die NASP Limpopo Kompetisie te gaan deelneem.  Die Bossie-span het as oorwinnaar oor die junior spanne uitgetree. Ilis-Mari Venter, ‘n Graad 4 leerder, het ook ‘n tweede plek vir junior meisies behaal.

School : 17 Aug 2015 87 Viewed By Press Release 0

VAALWATER - Laerskool Bosveld Primary se boogskietspan het hul lang naweek opgeoffer om Saterdag aan die NASP Limpopo Kompetisie te gaan deelneem.  Die Bossie-span het as oorwinnaar oor die junior spanne uitgetree. Ilis-Mari Venter, ‘n Graad 4 leerder, het ook ‘n tweede plek vir junior meisies behaal.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube