<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Puik toneelstuk beïndruk

 

Foto: Helena Kockott.

School : 20 Aug 2015 224 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se toneelgroep het Dinsdag deelgeneem aan die ATKV Tienertoneelkompetisie by die Universiteit van Johannesburg. Daar is 180 toneelstukke ingeskryf met sowat00 kinders wat aan die kompetisie deelneem.
HPP se toneel, “Van Dooie Woorde en Dowe Ore” deur Marius Niemann het ‘n brons sertifikaat vir stelontwerp en beligting ontvang. Megan Smuts het ook ‘n brons sertifikaat vir haar toneelspel ontvang.
Jaco van Rooyen vertolk die rol van Boeta, Leoné Human is die ma in die toneelstuk en Megan Smuts speel die rol van ‘Sussa Jess’. Rumay Ooshuizen vertolk ook ’n puik rol as die meisie in die stuk terwyl Phindile Tjale die rol van ’n sielkundige vertolk. Kinna Wessels se toneelspel as Abi, spreek van haar natuurlike talent op die verhoog.
Die verhoogbestuurders is René Buitendag en Lianca Welgemoed en die klankoperateur is Renaldo van Wyk. Jana-Lené van Eck en Christoff Bekker is die beligting operateurs.
Die stuk se regisseur is Yvette Wessels.

 

 

 
 

Foto: Helena Kockott.

Foto: Helena Kockott.

Foto: Helena Kockott.

Foto: Helena Kockott.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube