<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Klere vir sportspan

 
School : 20 Aug 2015 95 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Op die vooraand Saterdag (more) se eerste wedstryd vir die seisoen teen Ben Vorster het Hoërskool Piet Potgieter se eerste krieketspan Kia Mokopane, Comanche Spur, Arons Sport en Barbarian Clothing vir die borgskappe van hul nuwe uitrustings.  Stuart Jones van die span se hoofborg, Spur, sê dit is ‘n voorreg om plaaslike skole sport te ondersteun. Hier is krieketafrigter Bradley Pieterse saam met Arno van der Merwe, Thabo Ledwaba, Corrie Bothma, Christiaan Swanepoel, Cobus van Wyk, Hansie Engelbrecht, Johnty Darvall en Ajay Willemse. Afwesig: JD Vorster, Mantshesne Sekwakwa, Jaco van Rooyen, Waldo Kruger en Dries Visagie.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube