<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

EHS se leiers maak trots!

 
School : 28 Aug 2015 205 Viewed By Fransa de Beer 0

LEPHALALE – Ellisras Hoërskool het hierdie week hulle leiers vir 2016 gekies. EHS skoolhoof Louis Campbell sê leiers behoort te lei deur voorbeeld en moet met waardigheid die skool se belange en trots op die hart dra.
Die meisies is: Manoko Moruane, Dimakatso Selolo, Anke Erasmus, Brenda Coetzee, Jessica Tsetsewa, Talya Kaiser, Karli von Blommestein, Elizatheth Moya, Malinda du Plessis, Juanè Eloff, Marietjie van Jaarsveld, Tanya v Zyl, Barbara Emslie, Abbigail Badenhorst.
Die seuns is Jaydon Jacobs, Willem Dickenson, Ronaldo Goncalves, Ernesto Hattingh, Alfred Ditsela, Cliffie Els, CJ Viljoen, Calvin Jupin, Michael Kotzè, Albert Williams, Andreas v Zyl, Christo Bothma.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube