<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Krieketspelers deur na tweede rondte

 

Laerskool Krugerpark se o/11 krieketspan wat verlede Vrydag aan die streek 1 krieket proewe deelgeneem het gaan môre (Saterdag) aan die tweede rondte van die streek proewe in Bela-Bela deelneem. Hulle is voor van links: JD Opperman, Franco Neethling, Francois du Toit en Gium Steyn. Agter Luke Knight, Ryan Nel en Michael de Beer.

School : 03 Sep 2015 84 Viewed 0

MOKOPANE - Drie van Laerskool Krugerpark se krieketspanne het verlede Vrydag op hulle tuisveld aan die Streek 1 krieket proewe deelgeneem. Al drie spanne het deurgedring na die tweede rondte van die streekproewe wat môre (Saterdag) op Bela-Bela plaasvind.

 

 

 

 
 

Laerskool Krugerpark se o/13 krieketspan wat verlede Vrydag aan die streek 1 krieket proewe deelgeneem het gaan môre (Saterdag) aan die tweede rondte van die streek  proewe in Bela-Bela deelneem. Hulle is voor van links, Derick Beytel en Gary Knight. Tweede ry, Dian Theron, Aldo Louw en Micheal McNicol. Agter, Marco McKenzie en Mulder Kotze.

Laerskool Krugerpark se o/12 krieketspan het verlede Vrydag op hulle tuisveld aan die krieket streek 1 proewe deelgeneem. Hulle gaan môre (Saterdag) aan die tweede rondte van diie streek  proewe in Bela-Bela deelneem. Voor van links, Janco van Niekerk en Johanco Welgemoed. Agter, Eric Strydom en Hanno Janse van Rensburg.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube