<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

CVO Skool swaai hokkie stokke

 
School : 17 Sep 2015 145 Viewed 0

MOKOPANE - Hokkiespelers van Potgietersrus CVO Skool het die afgelope naweek aan die Noord-Transvaal hokkie proewe deelgeneem. Die proewe is by die Zoutpansberg CVO Skoolgehou. Regs is die skool se hoërskool leerders wat onlangs gekies vir die Noord-Transvaal spanne. Hulle gaan op 24 September aan die landswye hokkie op Hoërskool Piet Potgieter se velde meeding. Hulle is voor van links, Lumari Smit, Riaan Greeff en Marnu de Kok. Agter, Wilhelm Pistorius, Danie de Beer, Ockert Goosen en Gerrit Yzelle.
Onder is Leerders van Potgietersrus CVO Skool wat onlangs gekies is vir die Noord-Transvaal o/14 hokkie spanne. Hulle is voor van links, Jonè Meyer, Marcel Pretorius en Marga Genis. Agter, Inge Greeff, Stiaan Genis, Stefanie Heystek, Martelie van Zyl en Lenè Nel.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube