<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Spel-olimpiade wenners

 
School : 17 Sep 2015 113 Viewed 0

LEPHALALE – Die wenners van Laerskool Bosveld Primary se spel-olimpiade is verlede week aangekondig. Die leerders kon in Afrikaans of Engels deelneem en die Graad 2-7 leerders het flink geleer. Heelwat leerders het volpunte gekry en uitdunne is verlede week gehou om die kampioene te onderskei. Die wenners was as volg: Graad 2: Afrikaans medium Wilmi van Rooyen, Engels medium Lethabo Chale; Graad 3: Afrikaans medium  Ashley Jansen van Vuuren, Engels medium Anray Claasen; Graad 4: Afrikaans medium Suné Wagner, Engels medium Kwena Morumudi; Graad 5: Afrikaans medium Roeld Uijs, Engels medium Thando Skosana; Graad 6: Afrikaans medium Anika van Rooyen, Engels medium Omphile Moagi; Graad 7: Afrikaans medium Simoné Viljoen, Engels medium Jonathan Marques.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube