<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bossies kán sing

 
School : 23 Sep 2015 72 Viewed 0

LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary het behoorlik uitgehang met hulle massa revue verlede week. Die tema was “Ons sing” en elke leerder van Graad R-7 het bygedra om van hierdie spoggeleentheid ‘n sukses te maak. Alhoewel die hele opvoering fantasties was moet daar spesjiale vermelding gemaak word van juffrou Lijandie Strydom wat haarself oortref het met haar pragtige sangstem.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube