<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

HPP Matriekafskeid 2015

 
School : 08 Oct 2015 251 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se matriekafskeid vir sy 2015 Graad 12 leerders verlede Woensdag was inderdaad ’n glansryke geleentheid.
Die afskeid se elegante tema, “midnight carnival” het leerders en spesiale gaste by die Pierneef saal begroet kort na elkeen se aankoms op die rooi tapyt. Die Graad 12 leerders het ook ’n aangrypende afskeidsboodskap vir hulle skoolhoof, Jas Hansen wat vanjaar aftree, gegee. Foto's verskaf en Facebook (met dank aan Martie Pretorius en Helena Kockott).

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube