<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

EHS Matriekafskeid 2015

 
School : 08 Oct 2015 129 Viewed By Fransa de Beer 0

 

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras se spoggerige matriekafskeid is Vrydagaand by die Mogolklub Funksiesaal gehou.
 Die tema van die gala-aand was “Sterre” wat elke leerder se potensiaal simboliseer om na skool tot hul beste teontwikkel en te skitter. Die leerders sien vir 12 jaar uit na hierdie spogaand met uitrustings van baie hoë gehalte en styl. Geen moeite is ontsien om dit 'n spesiale aand te maak wat vir more se mooi herinneringe sal sorg.
 Annelie Wessels, matriek onderwyseres en koordineerder, saam met Marietjie van der Walt, matriekouer-koordineerder, is bygestaan deur Dream Weddings. - Fransa de Beer

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube