<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Janco blink uit by Bokkieweek

 
School : 15 Oct 2015 79 Viewed By Press Release 0

LEPHALALE - ‘n Leerder van Laerskool Bosveld Primary, Janco Lötter, het die afgelope vakansie aan die Interprovinsiale “Bokkieweek” vir laerskole krieket deelgeneem. As kaptein van Verre Noord se spannetjie het Janco gesorg dat hulle drie van die vyf wedstryde wen waarin hulle gespeel het. Hy het twee stewige kolfvertonings gelewer, waar hy in sy tweede wedstryd 30 van 52 balle aangeteken het en dit in die volgende wedstryd opgevolg het met ‘n blitsige 75 vanaf slegs 28 balle! Hy het ook in vier van die vyf wedstryde waarin hy geboul het twee paaltjies geneem. Hier is Janco regs voor op die grond.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube