<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Kookwater rugby

 

MOKOPANE – Vier o/19 rugbyspelers van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het Verre Noord Sewes Rugby gedurende die skoolvakansie teen ander spanne verteenwoordig in Vereniging.

School : 15 Oct 2015 114 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Vier o/19 rugbyspelers van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het Verre Noord Sewes Rugby gedurende die skoolvakansie teen ander spanne verteenwoordig in Vereniging. Hulle is Driekus Kleynhans, Waldo Kruger, Collin Steyn en Brandon Collins. Twaalf o/19 spanne het aan die rugby byeenkoms deelgeneem. Die Verre-Noord span het derde geëindig.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube