<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

HPP vereer sy bestes

 

Gajan Devandran is Graad 12 se seuns Dux leerder. Hy het akademiese prestasies ingeryg.

School : 23 Oct 2015 408 Viewed 0

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se jaarlikse lourier toekenningsfunksie was weereens ‘n prestige-aand waar leerders op verskeie vlakke vir hulle harde werk beloon is en waar leierskap vir 2016 aangekondig is.
Marnus Uys en Gaby Nel is 2016 se hoofseun en -dogter. Onderhoofseun en -dogter is Lourens Kruger en Monique de Sousa.

 

 

 
 

Masejeng Leso is aangewys as Graad 12 se Dux leerder.

Graad 11 se top vyf akademiese presteerders, Gaby Nel, Monique de Sousa, Mashadi Nailada, Eduard Barnard en Armand Steyn.

Graad 10 se top vyf akademiese presteerders, Kurt Kruger, Riëtte Uys, Cecilia Engelbrecht, Abrie van der Merwe en Felicia Isaac.

Graad 9 se top vyf akademiese presteerders, Anria Kruger, Barend Groenewald, Kinna Wessels, Sharon Venter en Leshego Khaas.

Graad 8 se top vyf akademiese presteerders, Siska van Heerden, René Buitendag, Ijanke Steyn, Janus Greyling en Charlize Collins.

Graad 12 se top vyf akademiese presteerders, Marina Vorster, Gideon van der Walt, Masejeng Leso, Gajan Devandran en Lané du Plessis.

Onderhoofseun en -dogter is Lourens Kruger en Monique de Sousa

Marnus Uys en Gaby Nel is 2016 se hoofseun en -dogter.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube