<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

CVO vereer presteerders

 
School : 29 Oct 2015 167 Viewed 0

MOKOPANE – Die Potgietersrus CVO Skool het sy leiers vir 2016 bekendgestel en ook sy beste akademiese presteerders vir die derde skooltermyn aangekondig.
Potgietersrus CVO Skool se hoërskool leiers vir 2016 is Ilze-Mari van Schalkwyk, Marni van den Heever en Anja Meyer, Julie-Ann Burger, Danie de Beer en Pieter van der Merwe.
Die laerskool leiers vir 2016 is van links voor: Magdil Venter, Danel Hoogenboezem, Neleah Bergh en Pieter van Zyl. Agter, Manette van Biljon, Nica Pretorius, Dries Bezuidenhout en Ian de Waal.
Graad 4 se top drie akademiese leerders vir die derde kwartaal is Edrich de Waal, Amicus de Beer en Karla Jooste. Graad 5 se top drie akademiese presteerders vir die derde kwartaal is Anke Weideman, Jolanie Nel en JF van der Merwe. Graad 6 se top drie akademiese presteerders vir die derde kwartaal is Alma Kotze, Danel Hoogenboezem en Nica Pretorius. Graad 7 se top drie akademiese presteerders vir die derde kwartaal is Lenè Nel, Corli Pretorius en Ilandrè Pont.
Graad 8 se top drie akademiese presteerders vir die derde kwartaal is Liezel van Schalkwyk, Martelie van Zyl en Sue Bezuidenhout. Graad 9 se top drie akademiese presteerders vir die derde kwartaal is Sumè Venter, Carli Kuhn en Elanè de Klerk. Graad 10 se top drie akademiese presteerders vir die derde kwartaal is Louise du Toit, Louis Boshoff en Mariska Genis. Graad 11 se top drie akademiese presteerders vir die derde kwartaal is Lumari Smit, Ilze-Mari van Schalkwyk en Anja Meyer.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube