<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bossiekoerant se nuwe span

 
School : 27 Nov 2015 249 Viewed By Amanda Basson 0

LEPHALALE - Die nuwe Bossie redaksiespan vir Laerskool Bosveld Primary is hierdie week aangekondig. Hierdie oulike leerders help om die berigte en foto’s te plaas vir die kwartaalikse Bossie koerant. Aan die hoof van die redaksiespan is Deoné Barnard.  Haar span is: Ivanka Viviers, Sariëtte Pretorius, Zandile Sithole, Adri Barnard, Liza Janse van Vuuren, Anika van Rooyen, Laurissa Pieterse, Caelan de Beer, Kailey Smith, Lanelle Vermaak, Cornelia van Heerden, Bianca Visser enRuan Prinsloo.

 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube