<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Krugerpark vereer hul akademiese uitblinkers

 
School : 06 Dec 2015 394 Viewed 0

MOKOPANE - Laerskool Krugerpark het die afgelope week sy jaarlikse prysuitde-lingsfunksie gehou. In Graad 1-3 is die top 5 akademiese presteerders van elke klas uitgewys, terwyl die Top 10 in Graad 4-7 aangewys is. (Die Graad 7 se Top 10 sal in volgende week se Noordelike Nuus verskyn).
Die kinders wat nie toppresteerders was nie, is ook beloon met sertifikate (onder meer van verdienste en meriete). Die kinders wat 100% skoolbywoning gehad het vir 2015, het ook sertifikate ontvang.
Graad 1
Die top-vyf akademiese presteerders van elke Graad 1 klas is soos volg:
Graad 1B: Chané Brits, Heygers Ferreira, Michael Joose, Zante van der Hoven en Jean-Marie van der Merwe.
Graad 1N: Rossouw Bell, Paul de Beer, Chanmari Herselman, Carli van Rooyen en Nicole White.
Graad 1P: Hennie de Vos, Ruben Hugo, Chloë Human, Nikkita Smuts en Daniël van der Merwe.
Graad 1T: Jessika Boshoff, Danika de Klerk, Dewan Hansen van Vuuren, Zoë Swart en Monique Venter.

Graad 2
Die top-vyf akademiese presteerders van elke Graad 2 klas is:
Graad 2E: Arlise Blignaut, Damian Duke-Norris, Ashley Engelbrecht, Gerard Kruger en Ruben Oosthuizen.
Graad 2H:  Lincoln Openshaw, Johanno van Tonder, Chante de Beer, Alexa Watkins en Dane Schamrel.
Graad 2M: Kay-Lynn Timmins, Daveigh Maila, Janneman Benson, Elricia Oosthuizen en Lefa Rammutla.
Graad 2V: Xander Glover, Tesia-Kay
Human, Marie Louise Le Roux, Toko Makwarela en Megan van Heerden.

Graad 3
Graad 3M: Will Hawken, Milan Francis, Zia Spies, Karla Vogel, Kara Steyn.
Graad 3N: Katelyn Fourie, Zenita Foss, Riaan Moolman, Kayla van der Horst,
Marinet Visagie.
Graad 3S: Monica Louw, Deane
Oosthuizen, Nicola Strauss, Leoné van Schalkwyk, Anja Wiese.
Graad 3V: Eduan Bekker, Simoné
Bekker, Imeke de Beer, Micke Theron, Leigh van Staden.

Graad 4
Graad 4 se top-10-leerders is: Neville Barnard, Zia Boltman (top leerder in die graad en in Graad 4G), Fouche d Beer,
Jovonika du Plessis, Carla Greyling (top leerder Graad 4B), Laumari Hawken (top leerder in Graad 4T), Jana Joubert, Jaco Le Roux, Anneri Pretorius, Jan van der Baan en Fralize van der Hoven (top leerder in Graad 4T).

Graad 5
Graad 5 se Top-10-leerders is: Michael de Beer, Sarien de Beer (top leerder in Graad 5M), Ruben Glover (top leerder in Graad 5S), Ryno Greyling, Chardine Janse van Vuuren, Kayla Koen, Lune Potgieter (top leerder Graad 5A), Aldrich Rossouw (top leerder in Graad 5D en in die graad), Jurinda van Schalkwyk en Liani Visagie.

Graad 6
Graad 6 se top presteerders is: Nachelle Beetge (top leerder in graad en Graad 6V), Jeanri Collins (top leerder Graad 6G), Deville Erasmus, Elmerie Fourie, Marlie Hattingh (top leerder Graad 6V), Hanno Janse van Rensburg (top leerder Graad 6D), Zaskia Kiesling, Altus van der Merwe, Pietie Vogel, Adri Vorster.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube