<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

EHS maak skoonskip!

 

Hoërskool Ellisras het weggestap met die eerste plek, Waterberg Academy kom tweede en Lephalale Primary derde. Whanita Pretorius kom eerste van die senior dogters en Ammaarah Rossier kom derde. FA Kemp eindig eerste van die senior seuns en is ook algeheel eerste vir die dag. Die top 12 van Hoërskool Ellisras is Whanita Pretorius, Ammaarah Rossier, Suané van Niekerk, Michelle Cilliers,Angelique Nel,Bianca Bierman, FA Kemp, Dirk Nel, Marco Esbach, Duan Schultz, Wandré van Deventer en Levi Pienaar.

School : 23 Feb 2016 72 Viewed By Press Release 0

LEPHALALE  - Ellisras Hoërskool se boogskietspan het verlede naweek vyf ander skole uitgestof tydens ‘n interskool kompetisie op EHS se bane. Hoërskool Ellisras, Waterberg Academy, Lephalale Primary, Laerskool Bosveld Primary en Vivo CVO Skool het aan die kompetisie deelgeneem. Hoërskool Ellisras het weggestap met die eerste plek, Waterberg Academy kom tweede en Lephalale Primary derde. Whanita Pretorius kom eerste van die senior dogters en Ammaarah Rossier kom derde. FA Kemp eindig eerste van die senior seuns en is ook algeheel eerste vir die dag. Die top 12 van Hoërskool Ellisras is Whanita Pretorius, Ammaarah Rossier, Suané van Niekerk, Michelle Cilliers,Angelique Nel,Bianca Bierman, FA Kemp, Dirk Nel, Marco Esbach, Duan Schultz, Wandré van Deventer en Levi Pienaar.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube