<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Blitsige Anemicke!

 

LEPHALALE – Anemicke Pretorius (12), ‘n Graad 7-leerder van Laerskool Bosveld Primary, het vir die vierde jaar deurgedring na die Limpopo proewe. Volgens Eloise Pretorius, Anemicke se ma, het sy hard gewerk. “Anemicke het in sewe items presteer, maar kon net drie kies om die skool te gaan verteenwoordig.”Sy sal op 4 Maart aan die 100m en 200m naelloop en verspring deelneem in Polokwane.

School : 23 Feb 2016 116 Viewed By Press Release 0

LEPHALALE – Anemicke Pretorius (12), ‘n Graad 7-leerder van Laerskool Bosveld Primary, het vir die vierde jaar deurgedring na die Limpopo proewe. Volgens Eloise Pretorius, Anemicke se ma, het sy hard gewerk. “Anemicke het in sewe items presteer, maar kon net drie kies om die skool te gaan verteenwoordig.”Sy sal op 4 Maart aan die 100m en 200m naelloop en verspring deelneem in Polokwane.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube