<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

SA’s wink vir dié drie!

 
School : 10 Mar 2016 90 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Die Suid-Afrikaanse atletiek kampioenskappe wat vanaf 12 tot 14 Maart in Port Elizabeth gehou word wink vir dié drie atlete van Laerskool Krugerpark. Van bo, Michael de Beer. Hy poog om by dié byeenkomste presteer in die 150 en 75m hekkies vir seuns o/12 asook die 150m vir seuns in dieselfde ouderdomsgroep. Jana Nel durf die verspring vir meisies o/11 aan en RC Beetge sê hy is slaggereed vir sy deelname aan verspring vir seuns o/12.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube