<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bossies skop rugbyseisoen af

 

 Die o/10-spannetjie het tipiese Bossie-veggees getoon en met 7-5 gewen teen Noordskool. Die eerste span het met rotsvaste verdediging Laerskool Nylstroom se aanvalle oorkom en het op die ou end die enigste drie van die wedstryd gedruk om met 5-0 te wen.

School : 10 Mar 2016 111 Viewed By Press Release 0

KRUGERSDORP - Laerskool Bosveld Primary se o/9-, o/10-, o/11- en eerste rugbyspanne het op Saterdag, 5 Maart aan die jaarlikse Streek Een Skeidsregters-dag by Laerskool Krugerpark deelgeneem.  Die o/10-spannetjie het tipiese Bossie-veggees getoon en met 7-5 gewen teen Noordskool. Die eerste span het met rotsvaste verdediging Laerskool Nylstroom se aanvalle oorkom en het op die ou end die enigste drie van die wedstryd gedruk om met 5-0 te wen. - Jimmy du Plessis

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube