<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

SA’s wink vir CVO atlete

 
School : 09 Mar 2016 96 Viewed By Press Release 0

MOKOPANE – Hier is die atlete van die Potgietersrus CVO Skool wat trofeë tydens die onlangse Noord-Transvaal Atletiek byeenkoms verower het. Hulle  gaan op 18 en 19 Maart ook deel wees van die SA atletiek span wat aan die BCVO landswye atletiekbyeenkoms in Salsolburg gaan deelneem. Hulle is van links voor: Muniel Genis (beste laerskool meisies baanatleet) en Evan Pretorius (laerskool Victor Ludorum en beste laerskool seuns veldatleet). Agter: Jandri Venter (hoërskool Victrix Ludorum), Mariska Genis (beste hoërskool meisies veld atleet) en Thinus Botha (Hoërskool Victor Ludorum en beste hoërskool seuns baanatleet).

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube