<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
Krugies o/10 rugbyspanne sê dankie

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark se o/10 rugbyspanne het hulle dank uitgespreek teenoor al hul borgskappe vir hulle spoggerige nuwe rugbydrag wat oorhandig en ten toon gestel is by ’n onlangse borge aand. Die o/10’s het verlede week vertrek op ’n rugbytoer na Noordwes. Die skool en die span borge het die spanne sterkte toegewens vir die toer. Die borge is Martin van Rooyen, Jan Venter, Bannink Familie Trust, Far North Midas, Limsoft, BB Auto, Kia Mokopane en Comanche Spur. Dank is ook uitgespreek teenoor Lelanie Velloen en Jackie Bannink vir hulle hulp. - Martie Le Grange

School : 24 Mar 2016 99 Viewed 0

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
Facebook Twitter Youtube