<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Slang se skoolles

 
School : 12 May 2016 499 Viewed By Fransa de Beer 0

LEPHALALE - Marius Koekemoer, van Reptile Rescue, kon vir die leerders by Hoërskool Ellisras 'n vinnige les in die anatomie van slange gee toe 'n pofadder ‘n verrassingsbesoek aan die skool gemaak het Maandagoggend. Die leerders het die slang in die hoek van een van die trappe opgemerk en het vinnig hul selfone uitgepluk om met behulp van Google die spesie te identifiseer waarna Marius gekontak is. Hy vang deesdae baie manlike pofadders. Die mannetjies se stert word geleidelik dunner terwyl die wyfie se stertpunt kortaf eindig. Regs is die  pofadder en Marius Koekemoer van Reptile Rescue nadat hy die slang gevang het.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube