<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Spur se skole inisiatief ploeg weer terug

 

Johann Vertongen, Laerskool Krugerpark se hoof neem die skole inisiatief kontant skenking in ontvangs by Comanche Spur se Marietjie Venter.

School : 09 Jun 2016 589 Viewed By Press Release 0

MOKOPANE – Danksy Krugie ouers kon Comanche Spur tien persent van sy skole inisiatief opbrengste vir Meimaand terugploeg in Laerskool Krugerpark se koffers.
Persone wat R300 of meer by Comanche Spur spandeer en hulle betaalstrokie in ’n betrokke skool se strokie houer (by die Spur) plaas en die meeste verkope het vir die betrokke maand, verdien tien persent van daardie maand se verkope vir hulle skool.

“Laerskool Krugerpark se ouers het beslis hulle ondersteuning gebied. Baie dankie daarvoor,” sê Marietjie Venter van die Comanche Spur.
Venter daag ander skole se ouers uit om ook by dié inisiatief betrokke te raak.
 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube