<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

HPP is onder top-10 redenaars

 

Hier is: Erna Kruger, Phindile Tjale en Feliciano Dias. Agter, Jaco van Rooyen.

School : 24 Jun 2016 635 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Vier van Hoërskool Piet Potgieter se redenaars het tydens die onlangse semi-finale rondte van die ATKV Redenaars, onder die top-tien geëindig. Phindile Tjale behaal ’n eerste plek vir Graad 10-12, Addisionele taal. Feliciano Dias slaan ’n tweede plek los vir Graad 8-9, Addisionele taal. Erna Kruger eindig 7de vir Graad 8-9, huistaal (juniors), onvoorbereid en Jaco van Rooyen eindig 10de vir Graad 10-12, huistaal (seniors), voorbereid. Hier is: Erna Kruger, Phindile Tjale en Feliciano Dias. Agter, Jaco van Rooyen.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube