<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

EHS se rugby glorie gaan voort

 
School : 19 Aug 2016 127 Viewed 0

NELSPRUIT - Hoërskool Ellisras het met trots deelgeneem aan die kwarteindrondte Beeld trofee wedstryde vir o/14 en o/16 rugby  verlede naweek. Die o/14 span het in Nelspruit teen Nelspruit Curro deelgeneem en wen 29-10 terwyl die o/16 span Baberton Hoërskool getakel het in Baberton en wen met 17-5. HIerdie Saterdag speel albei spanne in die halfeindstryd van die Beeld trofee in Boksburg teen Hoërskool Leeuwenhof. - Fransa de Beer

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube