<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

CVO slimkop bewys homself

 

MOKOPANE – Potgietersrus CVO Skool se Louis Boshoff in Graad 11 het tydens sy onlangse deelname aan die Nasionale Wêreldkennis Olimpiade deelgeneem en as die wenner van Limpopo uitgetree.

School : 19 Aug 2016 385 Viewed By Press Release 0

MOKOPANE – Potgietersrus CVO Skool se Louis Boshoff in Graad 11 het tydens sy onlangse deelname aan die Nasionale Wêreldkennis Olimpiade deelgeneem en as die wenner van Limpopo uitgetree. Die kompetisie waaraan Boshoff deelgeneem het (sekondêre fase) is vanjaar vir die 25ste keer gehou. Die doel van die kompetisie is om skool leerders van Graad 6-12 se algemene kennis te toets en hulle aan te moedig om hul kennis uit te brei deur onder andere koerante gereeld te lees. 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube