<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Groot kragmeting lê vir hulle voor

 
School : 26 Aug 2016 322 Viewed By NoordNuus reporter 0

MOKOPANE – Die Potgietersrus CVO Skool hoërskool leerders wat onlangs gekies is vir die Noord-Transvaal krieket span gaan Vrydag en Saterdag aan die BCVO landswye krieket in Modimolle deelneem. Hulle is, voor van links: Louis Trichardt, Stiaan Genis en Marcel Pretorius. Agter: Hanro Schoeman, Riaan Greeff, Wilhelm Pistorius en Ockert Goosen. Foto's: verskaf.

Laerskool leerders van die Potgietersrus CVO Skool wat gekies is vir die Noord-Transvaal krieketspan wat Vrydag en Saterdag aan die BCVO landswye krieket gaan deelneem.

 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube