<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

CVO wys hul harte

 
School : 08 Sep 2016 203 Viewed By Press Release 0

MOKOPANE – Die Tharandt-gesin van Sterk-rivier, wie se huis verlede week in ’n brand verwoes is, is verras deur die Potgietersrus CVO Skool se Graad 6-klas wat spesiaal vir die gesin fondse ingesamel het. Die CVO Skool het die familie genader en daarin geslaag om aan hulle kontant sowel as huishoudelike goedere, klere en komberse te oorhandig. In die foto is die Graad 6-klas saam met hulle skoolhoof Jan Harmse asook hulle voog, Natalie de Vos, tydens die oorhandiging aan Petra Tharandt. Inlas: Die Tharandt huis op Sterkrivier brand nadat ’n veldbrand dit verlede week aan die brand gesteek het.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube