<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bossies bied suksesvolle mini-krieketdag aan

 
School : 21 Sep 2016 154 Viewed By Press Release 0

Bossies bied suksesvolle mini-krieketdag aan

LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary het hul jaarlikse mini-krieketdag aangebied op Saterdag 17 September. Laerskool Koedoeskop, -Unitas en -Platina het die dag bygewoon. Die ontwikkeling van krieket as sport, is die hoofrede vir die aanbieding van so ‘n dag en die skool kan met ‘n geruste hart sê dat daar definitief entoesiastiese jong krieket talent by Laerskool Bosveld Primary is. - Pierre Hugo

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube