<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Hardies gaan veldskool toe

 

MAKHADO - Hardekool Akademie se Graad 6 leerlinge het hulself gate uit geniet by hul veldskool in die Soutpansberge by Schoemansdal verlede week.

School : 21 Sep 2016 258 Viewed By Press Release 0

MAKHADO - Hardekool Akademie se Graad 6 leerlinge het hulself gate uit geniet by hul veldskool in die Soutpansberge by Schoemansdal verlede week. Die leerlinge het baie geleer met die hindernisbane, deur spinnekoppe te vang, kaskarre te bou en die berge uit te klim. Op die foto is Rachelle Pretorius, Leonie Nel en Kobus Nel.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube