<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

HPP wys sy slag by revue

 

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het dié week homself oortref op die verhoog tydens sy revue opvoering “Best day of my life.” Selfs die onderwysers het gewys wat in hulle steek met items waarin hulle die gehoor verstom en laat skaterlag het met hul danspassies. 

School : 23 Sep 2016 324 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het dié week homself oortref op die verhoog tydens sy revue opvoering “Best day of my life.” Selfs die onderwysers het gewys wat in hulle steek met items waarin hulle die gehoor verstom en laat skaterlag het met hul danspassies. 

Vierhonderd leerders het hul gehoor regdeur die opvoering bekoor met ’n puik produksie. “Best day of my life” het ’n dag in ’n jongmens se lewe deur middel van ’n muskiekblyspel uitgebeeld. Die dekor, kostuums, rekwisiete, klank en beligting was van die beste gehalte.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube