<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Vir oulaas op skool se rooi tapyt

 

Potgietersrus CVO Skool se hoofmeisie Ilze-Mari van Schalkwyk met haar metgesel Kobus Van Eeden.  Foto: Memory Lane Photography.

School : 28 Sep 2016 350 Viewed By NoordNuus reporter 0

MOKOPANE – ’n Voorsmakie van matriek leerders van Potgietersrus CVO Skool het verlede Vrydag vir oulaas op die skool se rooi tapyt in hulle beste vere gepronk tydens hulle matriekafskeid. Die skool se Graad 11’s het sy matrieks en dié se ouers soos koninklikes laat voel met ’n betowerende uitbeelding van Alice in Wonderland wat elkeen begroet het tydens hul aankoms by die skoolsaal.

 

 

 
 

Zelda Genis en metgesel. Foto: Marlize van der Merwe.

Tiani Smith en metgesel. Foto: Marlize van der Merwe.

Michaela Strydom en Pieter van der Merwe. Foto: Marlize van der Merwe.

Lumari Smit en metgesel. Foto: Marlize van der Merwe.

Lizaan Oerschger en metgesel. Foto: Marlize van der Merwe.

Julie-Ann Burger en metgesel. Foto: Marlize van der Merwe.

Jenny-Lee Eksteen en metgesel. Foto: Marlize van der Merwe.

Danie de Beer en Marni van den Heever. Foto: Marlize van der Merwe.

Anja Meyer en metgesel. Foto: Marilize van der Merwe.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube