<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Talentvolle Tanya vaar goed by kuns expo

 
School : 28 Sep 2016 199 Viewed By Fransa de Beer 0

LEPHALALE - ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Ellisras, Tanya van Zyl, het uitgeblink in die FAK Internasionale Afrikaanse Kuns Expo met die tema “100 jaar van Afrikaanse films” waarin haar portretstudie van Al Debbo 80% verwerf het. Kinders van regoor die wêreld, in verskillende ouderdomsgroepe, kon inskryf. Die wenners sal later vanjaar aangekondig word. Tanya gaan volgende jaar Grafiese Ontwerp studeer aan die Noordwes Universiteit en sê sy sien uit om haarself uit te leef in kuns.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube