<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Krugies blink uit in Afrikaans!

 

Kay-Lynn Timmens en Megan van Heerden in Graad 3 van Laerskool Krugerpark het tydens ’n distrik lees- en skryf kompetisie in Mahwelereng verlede Dinsdag elkeen ’n eerste plek in verskillende afdelings losgeslaan.

School : 30 Sep 2016 220 Viewed By Martie Le Grange 0

Kay-Lynn Timmens en Megan van Heerden in Graad 3 van Laerskool Krugerpark het tydens ’n distrik lees- en skryf kompetisie in Mahwelereng verlede Dinsdag elkeen ’n eerste plek in verskillende afdelings losgeslaan.

Timmens spog met ’n eerste plek in Afrikaans lees en Van Heerden met ’n eerste plek in Afrikaans skryf. Albei het deurgedring na die volgende rondte wat op 28 Oktober in Polokwane plaasvind.

 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube