<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Hoera, HPP wen wéér!

 

Hier pronk HPP se swemspan langs die swembad na hulle negende jaar se oorwinning as die interhoër swem kampioen.

School : 30 Sep 2016 304 Viewed By Martie Le Grange 0

Hoërskool Piet Potgieter se swemmers van die Tuks Mokopane Swemklub is Dinsdag vir die negende agtereenvolgende jaar as die interhoër swem kampioene in Bela-Bela gekroon. Die byeenkoms waaraan ses hoërskole deelgeneem het is deur Hoërskool Hans Strijdom aangebied. HPP het altesaam drie trofeë ingepalm. Hulle spog met die interhoër trofee, beste seuns aflos trofee en die beste meisies aflos trofee. 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube