<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Sewesspelers toer in Namibië

 

Tokkie de Beer en JP van Staden van Hoërskool Ellisras is in die nasionale span opgeneem.Hulle verteenwoordig die nasionale sewesrugby span, die Duikers en het hul staal gewys tydens ‘n rugbytoer na Namibië tussen 28 September en 8 Oktober. Die span wen hul eerste wedstryd met 43-5 teen die DUKA uitnodigingspan van die Griekwas, hulle maak ook skoonskip teen Karibib met ‘n 36-10 telling en verloor teen Walvisbaaiprivaatskool met ‘n telling van 29-19. 

School : 07 Oct 2016 297 Viewed By Amanda Basson 0

NAMIBIË – Die nasionale sewesrugby span, die Duikers, het hul staal gewys tydens ‘n rugbytoer na Namibië tussen 28 September en 8 Oktober. Die span wen hul eerste wedstryd met 43-5 teen die DUKA uitnodigingspan van die Griekwas, hulle maak ook skoonskip teen Karibib met ‘n 36-10 telling en verloor teen Walvisbaaiprivaatskool met ‘n telling van 29-19. 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube