<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Swem is in dié kinders se bloed

 

Hoërskool Ellisras het verlede week aan die interhoër swemgala deelgeneem by Hoërskool Warmbad en soos vantevore het Dario Geyser en sy suster, Marushka, hul skool se naam hoog gehou.

School : 07 Oct 2016 367 Viewed By Amanda Basson 0

Hoërskool Ellisras het verlede week aan die interhoër swemgala deelgeneem by Hoërskool Warmbad en soos vantevore het Dario Geyser en sy suster, Marushka, hul skool se naam hoog gehou. Dario is as die senior seun Victor Ludorum aangewys en Marushka as die junior dogter Victrix Ludorum. Marushka wen ook ‘n tweede trofee vir die die swemmer met die meeste Fina punte wat sy deel met Anina Koekemoer. Dario het ook Dinsdag aan die wêreldbeker swemkampioenskappe in Dubai deelgeneem waar hy 20ste kom in die 50m vlinderslag en 29ste in die 100m vryslag. 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube