<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Rugbyspelers sprei hul vlerke in Portugal

 

Op die meegaande foto’s is Marnus Uys in aksie op die rugbyveld.

School : 14 Oct 2016 220 Viewed By Martie Le Grange 0

Pieter Vorster (o/14) en Marnus Uys (o/19) van Hoërskool Piet Potgieter gaan hulle vlerke vanaf 4 tot 14 Desember in Portugal sprei waar hulle aan drie rugbytoernooie gaan deelneem. Albei seuns is kranige rugbyspelers en is daarom gekies vir die A-spanne wat slaggereed is om hul teenstanders vierkantig in die oë te kyk. 

 

 

 
 

Op die meegaande foto’s is Pieter Vorster in aksie op die rugbyveld.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube