<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Krugies se 2017 hoofleiers

 

Laerskool Krugerpark het Dinsdagaand sy leier inhuldiging in die skoolsaal gehou en by die geleentheid sy hoofleiers vir 2017 bekendgestel. Die hoofseun is Michael de Beer en die hoofdogter is Jurinda van Schalkwyk. Die onderhoofseun is Adrich Rossouw en die onderhoofmeisie is Liani Visagie. Ouers van die leiers het die voorreg gehad om hulle kinders se nuwe leierskap balkies aan te steek en ’n erekode is deur elkeen van die leiers onderteken.

School : 28 Oct 2016 493 Viewed By Martie Le Grange 0

Laerskool Krugerpark het Dinsdagaand sy leier inhuldiging in die skoolsaal gehou en by die geleentheid sy hoofleiers vir 2017 bekendgestel. Die hoofseun is Michael de Beer en die hoofdogter is Jurinda van Schalkwyk. Die onderhoofseun is Adrich Rossouw en die onderhoofmeisie is Liani Visagie. Ouers van die leiers het die voorreg gehad om hulle kinders se nuwe leierskap balkies aan te steek en ’n erekode is deur elkeen van die leiers onderteken.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube