<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Hardies se Lourieraand onder die sterre

 

Akademiese graadwenners: Boekpryswenners vir beste presteerders in elke graad vir 2016. Deon de Beer Gr. 1, Tessa du Toit Gr 2, Marthinus Pretorius Gr. 3, Wian Lewies Gr. 5 en Rachelle Pretorius Gr. 6

School : 04 Nov 2016 261 Viewed By Amanda Basson 0

Hardekool Akademie het op 27 Oktober hul jaarlikse prysuitdeling onder die Bosveld sterre gehou. Tessa du Toit (graad twee) wen die Junior Redenaars trofee, WJ Ellis (graad vyf) wen die Senior Redenaars trofee, Cobus en Stephan Pretorius (graad een) wen die Junior Kultuur trofee, Wian Lewies (graad 5) wen die Senior Kultuur trofee. Erisa du Toit (graad vyf) wen die Staatmaker trofee, Rachelle Pretorius (graad ses) is die Dux-leerling vir die jaar en is ook gekies as die hoofleier vir 2017, Kobus Nel en Leonie Nel sal saam met haar op die leerlingraad dien. Helgard Muller (graad vyf) is die Senior Sportseun en Michaela Venter (graad vier) is die Senior Sportdogter. Deon de Beer (graad een) is die Junior Sportseun en Eleana Ellis (graad twee) is die Junior Sportdogter. Marthinus Pretorius, WJ Ellis, Helgard Muller, Erisa du Toit en Wian Lewies ontvang almal ere kleure in Kultuur.

 

 

 
 

Junior Kultuur - Cobus en Stephan Pretorius Gr. 1 en Senior Kultuur - Wian Lewies Gr. 5.

Redenaars trofeë - Junior Redenaars - Tessa du Toit Gr. 2 en Senior Redenaars - WJ Ellis Gr. 5 .

Sport erekleure. Voor: Sanél van Zyl, Michaela Venter en Neldri Ellis. Middel: WJ Ellis, Helgard Muller, Wian Lewies, Tristan Perkins en Marthinus Pretorius. Agter: Juf Irmi Drotskie en Mnr Jan van Deventer.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube