<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
Nuwe Bossieleiers ingehuldig

Laerskool Bosveld Primary se nuwe leerlingraad is onlangs by die skool in hul nuwe posisies ingehuldig. Deoné Barnard is die skool se nuwe hoofmeisie en Ronaldo Hlong is aangewys as die nuwe hoofseun. Thato Ntimane is die Akademiese portefeulje hoof met Jesse Diergaardt, Zimkita Dyani, Oratile Marakalala, Shawn Oosthuizen en Lizelle van den Berg as sy spanlede. Charlize du Plessis is die Sport portefeulje hoof met Tebogo M’khomazi, Wessel Pelser, Reinhardt Pretorius, Mogadi Tlhako en Ilis-Mari Venter in haar groep. Branden Perrier is die Kultuur portefeulje hoof met Paballo Majadibodu, Preston Modise, Shoki Mothiana, Nicole Nel en Charles Trollip in sy groep. Adri Barnard is die Orde en Dissipline portefeulje hoof met Mikyla Davies, Juan Farrel, Ronaldo Hlong, Thato Maluleka, Teballo Motlokoa en Thando Skosana as haar spanlede. Nicolas Louw in die portefeulje hoof vir funksies, fondse en omgee met Robbie de Klerk, Liza Janse van Vuuren, Kgotso Mhlamela en Lethabo Ngoepe in sy groep.

School : 04 Nov 2016 362 Viewed By Amanda Basson 0

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
Facebook Twitter Youtube