<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Dié Krugie is trots Afrikaans

 

Kay-Lynn Timmens van Laerskool Krugerpark skitter na haar onlangse prestasie by die Provinsiale Lees- en Skryfkompetisie in Polokwane. Dié slimkop het teen ander Graad 2 en 3 dogters meegeding en ’n derde plek in Afrikaans lees-en skryf losgeslaan. Sy word binnekort met ’n trofee, medalje en sertifikaat vereer.

School : 11 Nov 2016 560 Viewed By Martie Le Grange 0

Kay-Lynn Timmens van Laerskool Krugerpark skitter na haar onlangse prestasie by die Provinsiale Lees- en Skryfkompetisie in Polokwane. Dié slimkop het teen ander Graad 2 en 3 dogters meegeding en ’n derde plek in Afrikaans lees-en skryf losgeslaan. Sy word binnekort met ’n trofee, medalje en sertifikaat vereer.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube