<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Skool wys sy passie vir diere

 

MOKOPANE – Die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) se bestuurder, Marcelle Maritz het Maandag breed geglimlag nadat Laerskool Krugerpark die vereniging goedgesind was met ’n groot hoeveelheid honde- en katkos. Hier staan Maritz saam met ’n paar leerders en Therese van Buuren by die skenking. Maritz het elke seun en dogter asook die skool bedank vir hulle omgee. Diegene wat ook wil uitreik na die DBV kan die kantoor nommer skakel gedurende weeksdae by 015 491 3661.

School : 18 Nov 2016 495 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) se bestuurder, Marcelle Maritz het Maandag breed geglimlag nadat Laerskool Krugerpark die vereniging goedgesind was met ’n groot hoeveelheid honde- en katkos.

Hier staan Maritz saam met ’n paar leerders en Therese van Buuren by die skenking. Maritz het elke seun en dogter asook die skool bedank vir hulle omgee. Diegene wat ook wil uitreik na die DBV kan die kantoor nommer skakel gedurende weeksdae by 015 491 3661.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube